+26
Selfsorg in Wes-Kaap

Justbe Farm Retreat - Cabin 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dirk P
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Baie lekker plek om te bly. Dit was absoluut heerlik. Pragtige plek en baie rustig, net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Beautiful. Peaceful. Harmonious. Tranquil. Will easily come back. Beautiful farm. Beautiful animals. Peaceful. Harmonious. Tranquil. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kolkol. Zebras. Springbokke. #resetyourmind. Kolkol was amazing. En om elke oggend wakker te word met springbokkies, eende, perde, en zebras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Restful, relaxing, peaceful. We had a great time at Justbe. Initially had some troubles with a leak from the kolkol, but the owners were very helpful and super friendly, and sorted out our troubles quickly. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Een vir die boeke. Die eienaars is baie vriendelik en die plekkie is intiem vir 'n paarkie met 'n heerlike kolkol en die mooiste natuuruitsig. Ek en my man het ons eerste huweliksherdenking hier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peace and tranquillity. Absolutely amazing and picturesque, relaxation at its best. The silence was fantastic, the view stunning, and the animals breathtaking. We will definitely return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Romanties en rustig. As jy wil wegbreek saam met jou lewensmaat, dan is hierdie die plek vir jou. Stil, rustig en romanties. Of jy vir een nag gaan of vir twee nagte, dit is absoluut die moeite werd. Ons het die mooiste sonopkoms gehad en het selfs zebras en ander diere van ver gesien. Die warm bad was die hoogtepunt en absoluut die moeite werd om te probeer. Die hut is baie privaat en baie veilig met alles wat jy benodig vir jou verblyf. Die kliptrappe na die houtdek was 'n lus vir die oog en die sink stort was so eg plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing! What a beautiful and peaceful place. Worth it in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker afgeskakel. Baie rustige privaat woonplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA033c5640cfc30cfb35e62753c5ae09bd8b4d87abb21f951e8c5a7af2aa343f868fe75f60c4d1c7cc23346d3c45d534278085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Soutkloof Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978653095278 18.79118650937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang