+101
Lodge in Tankwa Karoo

Kagga Kamma Eco Lodge & Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 4 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
Prys sluit in
Wittebrood-grotsuite
B&B
Premium-grotsuite
B&B
Grotsuite
B&B
Hutsuite
B&B
Huisreëls

Die tariewe sluit 15% BTW en 'n 1% toerisme-heffing in.
Aktiwiteite soos 'n rotskunstoer, skemerkelkie-toer, wildrit, nagrit, vierwielmotorfietsrit, sterrekyktoer en skoonheidsbehandelinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen kinders word in die grotsuites toegelaat nie.
Kinders tussen 2 en 12 jaar wat 'n kamer met hul ouers deel, betaal 50% vir sekere hutsuites.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
15 % AF
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
15 % AF
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
15 % AF
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R303, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 92 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOD1o7WSK963U2kAasu3NYVmD9CFrQSGIl4jqGZbq86XiICrjvD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.745870310532 19.562802200069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang