Beskrywing
Die lodge bied 3 eksklusiewe kampeerplekke met privaat badkamers en braaigeriewe. Die kampeerplekke is uitgesprei en het elk slaapplek vir 6 gaste. Elke kampeerplek het 'n toilet, stort en 'n wasbak, asook 'n braai-area, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt. Gaste kan gerus die lodge se swembad gebruik wat sowat 5 minute se stap ver is, asook die lodge se restaurant en kroeg. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi in die openbare areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang