18 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Anib Campsite is in die ooste van Namibië in die Kalahariwoestyn, 33,5 km van Mariental af. Die lodge kan met 'n sedanvoertuig bereik word en is die ideale stopplek vir diegene wat tussen Windhoek en die suide reis of op pad is tot by die Kgalagadi Oorgrenspark. Gaste kan hul bene op die gemerkte staproetes rondom die lodge strek en uitkyk vir springbokke, sebras en wildebeeste of die namiddagrit na die Kalahari se rooi sand geniet.
Die lodge bied 3 eksklusiewe kampeerplekke met privaat badkamers en braaigeriewe. Die kampeerplekke is uitgesprei en het elk slaapplek vir 6 gaste. Elke kampeerplek het 'n toilet, stort en 'n wasbak, asook 'n braai-area, onderdakparkeerplek en 'n kragpunt. Gaste kan gerus die lodge se swembad gebruik wat sowat 5 minute se stap ver is, asook die lodge se restaurant en kroeg.
Die restaurants is rondom 'n beskutte binnehof met 'n swembad. Daar is 2 swembaddens wat gaste kan gebruik en diegene wat verder wil verken kan die tekens na die staproetes rondom die lodge volg. Oggend- en sonsondergang-wildritte is beskikbaar waartydens gaste 'n pragtige, panoramiese uitsig vanaf die duin kan geniet. 'n Roetekaart vir die staproetes is by ontvangs beskikbaar.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 170
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap
- Gaste dink Kalahari Anib Campsite het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kalahari Anib Lodge, Marienthal District, Kalahari, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang