- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gemsbokpan, Koes, Karas Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Farmstall bied plaasstyl-selfsorgverblyf. Dié gastehuis is 14 km vanaf die Mata Mata-grens, tussen Namibië en Suid-Afrika.
Verblyf word aangebied in 7 gastekamers en 2 kampeerplekke. Die gastekamers het 2 of 4 enkelbeddens, en elke chalet het 'n en suite-badkamer. Verder bied elke kamer lugversorging, 'n kombuisie, privaat braaigeriewe en gratis WiFi. Die kampeerplekke deel ablusiegeriewe en kragpunte sowel as 'n warmwatersilinder wat met 'n donkiestelsel werk.
Roosterbroodjies en koffie is beskikbaar vir ontbyt by die koffiewinkel en daar is ook braaipakkies indien gaste self wil braai. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en koffiewinkel wat plaasprodukte en verskeie geskenkies verkoop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gemsbokpan, Koes, Karas
- Gaste dink Kalahari Farmstall het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gemsbokpan, Koes, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang