Pick your preferred language

English

Afrikaans

+85

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 353 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hazel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Alles was net eenvoudig perfek. Heerlik! ons was in die kampplekke met eie geriewe. Die badkamers en opwas-area is groot, perfek uitgele en skoon. Daar word ook genoeg spasie tussen kampers gelaat sodat dit privaat is. Die restaurant was ongeloof lik. Ons het verskeie kere daar ge eet en elke oggend vroeg daar aangemeld vir 'n koffietjie op die oewer van die Oranjerivier. Heerlike, sagte banke OP die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rus vir my siel! Dit was absoluut die moeite werd en die staproete was 'n bykomende geskenk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Best experience. We had the best time. Brad was an exceptional host. Will come back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike plek, ons gaan vir seker weer! Ons verblyf was heerlik, en die omgewing is pragtig. Perfekte plek om van die gedruis weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Het baie lekker gekamp. Baie netjiese geriewe en kampterrein wat deurentyd skoon gehou word. Baie goeie diens ontvang! Kon ver gaan stap op die talle paadjies langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik. Sal julle weer in die winter sien. Dit was verskriklik lekker, maar warm soos hel. Dankie tog vir 'n lieflike en skoon swembad. Die personeel het ons verskriklik welkom laat voel en amper gevoel of mens afskeid neem van familie toe ons moes ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike en rustige kuier. Dit was ons tweede kuier en was weereens 'n wonderlike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gihan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Calm and very relaxing. Stay was great and the scenery was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Safe, clean, gorgeous, comfortable, affordable and a cracker of a fishing spot. Amazing stay. Very clean, staff are very friendly and the host is wonderful. It was our third time at Khamkirri and we'll always keep coming back. Great fishing spot and beautiful location. Feels like a proper home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker. Lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en geriewe is netjies en skoon, kos was baie lekker. Die swembadarea is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Khamkirri, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 196 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A6X4HB5oFzojAByGjW1ByK400kLFENGvcfM3cQzJphg5AxP1r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 353 5 1 5 Khamkirri Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.650962275712 20.448150187836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang