Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lune J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was fantasties. Maak net voorbereiding vir die kwaai hitte. Soos elke jaar. Beslis lekker gebly. Verskriklik warm. Muggies het hierdie jaar baie gepla. Vorige jare was daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker kuier. Ons het baie lekker by Khamkirri gebly en dit regtig geniet. Die gasheer was uiters vriendelik en baie behulpsaam. Dit was verskriklik warm gedurende ons verblyf en ’n lugversorger in die tent sou baie welkom gewees het, maar ons het met ’n lugverkoeler klaargekom, wat verstaanbaar is. Die tent was baie netjies en goed versorg. Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome. Great. Views for days. What a great venue. Great location to chill at the river and explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaigne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing! It was an absolutely beautiful place. Amazing to sleep on the banks of the Orange River. I can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties in alle opsigte. Philippa en hul personeel was vriendelik, uitstekende diens en hulpvaardig. Twee aande in die restaurant en die kos was heerlik met yskoue drankies. Verblyf was netjies, goed toegerus, uitsonderlik op die Orange Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Must visit when in the area, the best this region has to offer! Fun, relaxing vibe. Great views, great food. Must visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will definitely recommend a visit to family and friends. A lovely stay over on our way to Kgalagadi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, mooi en ontspanne atmosfeer. Baie mooi en gerieflike blyplek. Netjies en skoon. Ons het net opgegradeer na 'n tent met 'n badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons is soos goeie vriende deur die Khamkirri span ontvang! Die verblyf en geriewe by die oord is uit die boonste rakke en die diens is werklik top-gehalte. Ons sal nie huiwer om Khamkirri aan te beveel nie en sal beslis weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

In the heart of nature. Fantastic location! Beautiful cycling trail. Good for bird watching. Close to Augrabies and Riemvasmaak for a day visit. Clean and everything works well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 332

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Khamkirri, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 196 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A6X4HB5oFzojAByGjW1ByK400kLFENGvcfM3cQzJphg5AxP1r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 332 5 1 5 Khamkirri Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.650962275712 20.448150187836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang