+38
Selfsorg in Askham

Kalahari Sands Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Estelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gekuier. Ons het heerlik gebly! Alles is daar wat jy nodig het, netjies skoon. Hannetjie het ons vriendelik ontvang. Dankie vir die sjokolade en lekker gesels. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

N Onvergeetlike kuier! Ons het drie aande bespreek en vir vier dae heerlik gebly. Gasvrou gaan uit haar pad uit om jou te akkommodeer, selfs ons wasgoed gewas teen 'n geringe fooitjie. Selfsorgeenheid alleenstaande met eie tuin, uitsonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Niekerk B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vinnig ingeboek. Perfek. Netjies. Pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

The house was comfortable, peaceful, and perfectly located for exploring the area. We spent two nights in Askham staying in a charming little house through a guesthouse, and it was a truly special experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Unfortunately there were problems with the WiFi and TV. Absolutely lovely stay. Very relaxing and our host was so friendly and very obliging. Couldn't have asked for a better host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly en gekuier met die vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Very good. Comfortable and good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mathilde S
1 nag
4.6
Okt 2025

Convenient overnight stay en route. Very friendly welcome, all amenities provided. Comfortable bed, well-equipped kitchenette. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Gerieflike oorslaap naby Kgalagadi. Ons het in TJ se 1-slaapkamer gebly. Dis kompak maar gerieflik. Dit was toegerus soos uiteengesit uiteengesit in die webtuiste se inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMzllM2U5LWYzOWUtNGVmZi05NzE0LTE4MTUzYzdkMzk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Plot 142/1 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98084 20.78169
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang