Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Selfsorg in Benede

Kalkpoort Homestead

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R360, Askham Area, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kalkpoort Homestead bied rustige plaasverblyf in die hartjie van die Kalahari, gerieflik geleë tussen Upington en die Kgalagadi-oorgrenspark. Omring deur oop vlaktes, rooi duine en natuurlike wildlewe, is dit die perfekte toevlugsoord vir gaste wat ruimte, stilte en ontspanning soek.

Verblyf word in die plaashuis of die 2 kothuise aangebied vir meer privaatheid, met die plaashuis wat tot 8 gaste akkommodeer en die kothuise wat elk 2 gaste akkommodeer.

Gaste kan die Kalahari se oop uitsigte en rustigheid geniet, wildlewe en voëls dophou, of die plaas verken via 'n selfry-4x4-roete deur ikoniese rooi duine en natuurlike terrein. Kalkpoort Homestead is ideaal vir paartjies, gesinne, groepe of reisigers wat deur die Kgalagadi reis, en bied 'n kans om te ontspan en te rus in die eenvoud van die Kalahari.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Ligging

  • R360, Askham Area, Upington, 8801, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R360, Askham Area, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1054eaede6bf8561761ee27c1770f6f29c420adf2d00be7aa4d60060a72f51dfaa0fd6d7ba93269e8fc984c7350b69e30ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense R360 Askham Area 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.86723968141 20.885427647371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang