Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenheid 2 - Rolstoelvriendelik
- Selfsorg
- Eenheid 3
- Selfsorg
- Eenheid 4
- Selfsorg
- Eenheid 5
- Selfsorg
- Eenheid 6
- Selfsorg
- Eenheid 7
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die uitstaande balans moet 2 weke voor aankoms betaal word.
- Die sleuteldeposito moet in kontant met aankoms betaal word en dit sal elektronies terugbetaal word ná inspeksie.
- Vul asb. met ontvangs van sleutel die vorm in waarop jou bankbesonderhede verskyn vir elektroniese terugbetaling van sleuteldeposito.
- Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, teen ekstra kostes.
- Let asb. op dat Kameelboomkoelte via 'n grondpad bereik word. Die pad R360 vanaf Upington tot op Askham is teerpad, net laaste 1,5 km is grondpad, tot in die klein dorpie.
- Indien julle van Van Zylsrus (Kuruman) se rigting af kom, is die laaste 150 km grondpad. Dit is nie aan te beveel vir 'n klein sedanvoertuig nie. 'n Gewone bakkie is beter opsie, maar 4x4's is nie nodig nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Kameelboom Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang