+37
Selfsorg in Omaheke

Kameeldoring Glamping

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Manja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

‘n Juweel in die natuur. Dit was só lekker dat ons sommer ’n ekstra nag gebly het! Eenheid 2 is volledig ingerig met alles onder die son – jy hoef letterlik net kos en klere saam te bring. Die rustigheid van die natuur en die gevoel van eksklusiwiteit is werklik uit die boonste rakke. Dit is die perfekte plek om te ontspan en weg te breek van die alledaagse gejaag. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Net die padaanwysing op die plaas maak nie sin vir my nie. Mens kan maklik verdwaal op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luxury, peaceful, scenic, affordable. Gorgeous glamping tent with everything you need and more. Privately situated far from other people. Private driving allowed, which is awesome, and the range of wildlife is beyond cool! Super organised, super relaxing. Worth every penny!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Kameeldoring Glamping
Hi Tanita Thank you for the review and support. Hope to see you soon.

Marcelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic! Kameeldoring was a small piece of heaven! We had a fabulous, relaxed time with no people, just animals in sight. Very special and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Kameeldoring Glamping
Hi Marcelle, So glad for your feedback. We appreciate the review and hope to see you soon. Kind regards, Kameeldoring

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B6, Kameeldoring Farm, Witvlei, Omaheke

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf057e20784d7fdb3322f0f0c796f052d7a04b2e9e61f7ddbf1b550c23308ecae676e0beecdb61afbdd26c051252a5387de0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 B6 Kameeldoring Farm Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.390798295483 18.615114100391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang