Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Omaheke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Omaheke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Omaheke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Omaheke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Omaheke Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gobabis, Omaheke

De Swartze Unit 5 is 'n ruim meenthuis vir 6 gaste in Gobabis naby aan die middedorp. Dié huis is binne 'n veiligheidskompleks geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het elk 'n dubbelb...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gobabis, Omaheke

Die Houtkappers is in Gobabis se middedorp in die Ooste van Namibië geleë, lekker naby die winkelsentrum. Dié dorpie is 120 km van Botswana se grens af en 200 km vanaf Windhoek. Dié woonstel het slaapplek vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gobabis, Omaheke

Die Windpomp is 'n gastehuis in Gobabis. Daar is 8 kamers, elk uniek versier. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer. Geriewe by die gastehuis sluit v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gobabis, Omaheke

Hippo Farm Apartment is op 'n plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis die ideale oornagverblyf. Dié woonstel is op dieself...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Omaheke

East Gate Rest Camp bied verblyf by die Buitepos-grens tussen Namibië en Botswana. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers op die Trans Kalahari-hoofweg en skuil in die pragtige Omaheke-streek van Namibië. Ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gobabis, Omaheke

The Lapa Apartment is in Gobabis en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofpaaie, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Gobabis, Omaheke

Gobabis Guest House is die ideale toevlugsoord vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis ook perfek as oorslaapplek vir gaste onderweg na Botswana. Hierdie bekoorlike B&B is in Gobabis wat sowat 200 km vanaf Windho...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
B&B in Gobabis, Omaheke

Onze Rust Guest House bied oornaggeriewe met lugversorging in Gobabis. Gaste het 'n keuse tussen 9 kamers, waarvan 'n paar 'n kombuis vir selfsorgdoeleindes het. Die kamers is elkeen gerieflik gemeubileer en het sl...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Gobabis, Omaheke

West Nest Lodge is op 'n plaas tussen die dorpe Witvlei en Gobabis in die ooste van Namibië geleë. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, familienaweke, konferensies of troues. Die verblyf bestaan uit 5 luukse ch...

Vanaf
R378
per nag, vir 2 mense
B&B in Omaheke

Zelda Game and Guest Farm bied verblyf op 'n Namibiese wildsplaas en is 92 km vanaf Gobabis. Die kamers op die plaas het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kamers het óf dubbelbeddens óf driek...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za