+29
Selfsorg in Ponta do Ouro

Kangela 11

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Streng stilte-ure vanaf 22:00 en 06:00. Gaste moet hul eie drinkwater saambring. Neem asseblief kennis dat gaste 'n 4x4-voertuig benodig om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie. Personeelfooi vir huishoudster: R150.00 per dag, insluitend u aankoms- en vertrekdag. Betaalbaar kontant op die vertrekdag. Personeelfooi vir tuinier: R75.00 per dag, insluitend u aankoms- en vertrekdag. Betaalbaar kontant op die vertrekdag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 599
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 599
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 599
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Ponta Malongane, Kangela Estate Unit 11, Ponta Malongane, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef60837f866cb3c2071fe913957074b0500ac65a471366233d918048de7496dc0754d40ff86fe1c51805bd53e7889320446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 599 per nag (plek vir 13) Ponta Malongane Kangela Estate Unit 11 Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.785387936545 32.888723924359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang