Kaoko Mopane Campsite
- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the C41, Opuwo, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Kaoko Mopane Campsite bied kampeerverblyf sowat 5,5 km vanaf sentraal Opuwa, in die Kunene-streek van Namibië.
Kaoko Mopane Campsite is afgeleë en beskik oor 2 kampeerplekke: Groepkampterrein en Kampeerplekke. Groepkampeerplek het slaapplek vir 20 gaste, terwyl Kampplekke 7 kampeerplekke met slaapplek vir 6 gaste het.
Elke kampplek het 'n toegewyde braai-area en ablusiegeriewe met wasbakke, storte en toilette. 'n Donkie voorsien warm water.
Boonop bied Kaoko Mopane 9 afgeleë, B&B-gastekamers vir gaste wat nie kampeer nie.
WiFi is by die hooflodge beskikbaar en gaste kan daar ook braaihout koop. Aktiwiteite by die lodge sluit voetslaan, draf, bergfietsry en voëlkyk in. Kulturele toere kan ook vir gaste gereël word.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the C41, Opuwo, Kunene
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the C41, Opuwo, Kunene
Sien kaart- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang