6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kapokbossie is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Paternoster. Dit is slegs 50 m van die strand af geleë en dit kan 4 volwassenes en 2 kinders gerieflik akkommodeer.
Dié eenheid het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n klein solder-area wat 2 kinders kan akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n ingeboude kaggel en 'n braai. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na die patio met braaigeriewe en stoepmeubels.
Kapokbossie beskik oor 1 toesluitmotorhuis en parkeerplek op die perseel.
Gratis WiFi is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n omsetter vir beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1938
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Kapokbossie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang