+39
Selfsorg in Graaff-Reinet

Kareelaagte Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecilia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, peaceful and safe. It was clean and safe with stunning views over the openness of the Karoo. It was great to sit on the stoep and enjoy being peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Altyd vriendelike ontvangs en goeie diens. Ons geniet elke keer die verblyf omdat dit goed geleë is en pragtige uitsig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie Annemarie. Dit was heerlik om julle weer te sien!

Eugenie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie dankie vir die lekker oorbly! Baie lekker gebly! Uitsig is asemrowend! Plekkie is pragtig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie, Eugenie... Dit was heerlik om julle hier in die Karoo te huisves.

Sonja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fabulous stay. It was a fantastic stay. The farm is so beautiful, the views from the cottage are fabulous. We did a walk on the farm that was a special treat. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Thank you Sonja. It was lovely hosting you!

Lanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n Absolute juweel! Ons het twee aande hier gebly en elke oomblik geniet. Mens hoor dikwels van egte boeregasvryheid, maar hier het ons dit werklik beleef. Van varsgebakte piesangmuffins tot die klein deurdagte ekstra’s soos ys in die vrieskas, asook melk, koffie, suiker, beskuit en spears vir jou braai wat reeds voorsien is. Die kothuis is ruim, smaakvol ingerig en ongelooflik mooi. Die stilte en rustigheid van die omgewing was presies wat ons nodig gehad het. Snags was die uitsig oor die Melkweg en die sterre eenvoudig asemrowend. Die agterpad na Nieu-Bethesda bied skouspelagtige natuurtonele wat ons werklik verstom het. En as jy hier oornag, moet jy beslis van die Karoo-skaaptjops koop. Jy sal moeilik iets lekkerder kry! Ons sal sonder twyfel weer en weer hier oornag op pad Tuinroete toe. Kareelaagte kry ons hoogste aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige atmosfeer waar ons kon ontspan en die skone natuur geniet. Mooiste gasteplaas! Het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie... dit was lekker om julle hier in die mooie Karoo te huisves.

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gerus. Plekkie is mooi en netjies. Het alles wat nodig is. Pragtige uitsigte, gerieflike en cozy kamers met alles wat mens nodig het. Ons het ongelukkig net 1 nag gebly, maar sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie... dit was heerlik om julle te huisves

Yolande H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aanbeveel. Definitief die stop die moeite werd. Ons het beslis lekker gebly! Die plek is super netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freude K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Will definitely stay there again. Lovely cottage located a short dirt road drive from the N9. Everything was clean and well maintained, and we were welcomed with tasty muffins! Frozen meat can be ordered from the butchery, delivered within an hour to the guesthouse. Cosy stoep with braai and an amazing view. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie was net 'n plesier om julle op Kareelaagte te huisves

Sandra V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige verblyf met die mooiste uitsig en aandag aan detail. Bitter lekker! Pragtige verblyf met die mooiste uitsig. Aandag aan detail is merkwaardig. Die eenheid het alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Ek wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie Sandra... Dit was lekker om julle op Kareelaagte te kon huisves... Veilig wees tot ons weer sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6.4 km from the N9, Kareelaagte Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf977b649979d1212e144ad8aaaa30efefac63ca13012df26586205f97759e36cc8755c4c06317fab0927799f2bbac6c8022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 6.4 km from the N9 Kareelaagte Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.88977805274 24.714458584785

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang