+39
Selfsorg in Graaff-Reinet

Kareelaagte Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Alles wat ons kon verwag en baie meer. Kareelaagte is heelwat meer as wat hulle adverteer. Daar is baie moeite in die eenheid gedoen en mens kry die gevoel dat kliënte diens en -tevredenheid hoog op prys gestel word. Definitief op ons lys om weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Thank you so much. It was a pleasure hosting you.

Louise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Egte Karoo gasvryheid. Die verblyf was 'n groot verrassing! Ons kon die sterre sien en die stilte van die plaasomgewing was ongelooflik! Die eenheid is goed toegerus met lieflike handdoeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker gerus. Baie mooi. Ja, ons het baie lekker gebly. Lekker stil en netjies en lekker geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Hi Lesley, thank you so much. It was only a pleasure hosting you at Kareelaagte and in the peaceful Karoo! Stay safe.

Adel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Absoluut ongelooflike plek! Fantasiese plek! Alles was mooi, skoon en net perfek! Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend en lekker rustig. Ons as gesin van 4 was hartelik verwelkom. Die verblyf was netjies en skoon, baie veilig en goed ingerig gewees. Tannie Ina het ons ook verwelkom met tuisgebakte muffins. My seuntjie was veral mal oor die mak donkies en perdjies wat hy kon voer en vryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Mooi gasteplaas, skoon en netjiese verblyf met 'n uitsig om te beleef! Ons gesin het baie lekker gebly en gerus na 'n lang dag op die pad! Sal enige tyd weer hier bly en beveel die gasteplaas vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goed geleë, veilig en goed toegerus. Lieflike, ruim en skoon met alles wat nodig is in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie... dit was vir ons lekker om julle hier in die mooie Karoo te huisves

Frances L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en pragtige uitsig. Fantastiese mooi en skoon oorslaapplek met 'n rustige atmosfeer. Wonderlike uitsig. Heerlike beskuit en muffins. Alles is daar wat mens nodig het. Sal definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Beste Frances Baie dankie... Dit was heerlik om julle op ons plaas en in die mooi Karoo te kon huisves. Veilig wees tot ons weer sien!

Willa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Beste oornag. Skoon, netjies, professioneel. Voel tuis en beveel ten hoogste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie Willa. Dit was vir ons lekker om julle op die plaas te ontvang en die mooi van die Karoo te kon deel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6.4 km from the N9, Kareelaagte Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf977b649979d1212e144ad8aaaa30efefac63ca13012df26586205f97759e36cc8755c4c06317fab0927799f2bbac6c8022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 6.4 km from the N9 Kareelaagte Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.88977805274 24.714458584785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang