Kariega Game Reserve - Settlers Drift Luxury Tented Lodge
18 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Settlers Drift Entrance, Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kariega Game Reserve - Settlers Drift Luxury Tented Lodge is in 'n afgeleë en ongerepte gedeelte van die Kariega-wildernis en bied 'n unieke tent-safari met luukshede. Die lodge het 9 ruim tentsuites, elk met 'n pragtige uitsig en 'n privaat uitkykdek. Die lieflike uitsig vanaf die dek laat dit voel of tyd stil gestaan het sedert die laaste van die 1820-setlaars oor hierdie afgeleë vallei hulle waens oor die river gestuur het. Die luukse en perfek-geposisioneerde tentlodge bied 'n besondere ervaring.
Elke ruim 110 m²-safaritent beskik oor 'n weelderige slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n kaggel, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n moderne losstaande bad, dubbelwasbak en 'n binne- en buitestort. Elke suite het lugversorging, 'n dakwaaier, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon en 'n yskassie met gratis voorraad. Elke suite het 'n privaat dek met 'n sitarea.
Die hooflodge-area het 'n restaurant en kroeg, 'n wynkelder, biblioteek en kuriowinkel. Die lodge lei na ruim dekke, 'n boma-vuurput met sitplek en 'n lieflike swembad. Spa-behandelings kan gereël word. Internetverbindings is in beide die hooflodge en in die tentsuites beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Settlers Drift Entrance, Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Settlers Drift Entrance, Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang