Kariega Game Reserve - The Homestead
10 gaste
5 slaapkamers
5 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Homestead is 'n privaat lodge wat gaste al die gerief, gemak en luuksheid van hulle eie huis bied. Met 'n wildwagter en sjef het die gaste die kans om hulle dag volgend hulle eie spesifieke behoeftes te beplan. The Homestead is in 'n afgesonderde en privaat deel van die reservaat geleë. Dit is die perfekte lodge vir 'n groep of familie van tot 14 persone.
Verblyf word in ruim en gerieflike suites aangebied met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, plafonwaaiers, en en suite-badkamers met groot storte. Daar is 'n hoof-kombuis met koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n eetkamer en sitkamer met 'n kaggel. Gaste het toegang tot internet. Ander geriewe sluit in 'n kroegsitkamer met satelliet-TV en 'n kaggel, 'n privaat buite-boma, 'n stoep met 'n swembad, 'n speelkamer vir die kinders en 'n wasgoedkamer in.
Kariega is trots op die volop wild en voëls wat hiér saam met die Groot 5 te sien is. Hier is meer 25 wildspesies en 280 voëlspesies. Buiten die uitstekende wildkyk-geleenthede saam met die ervare wildbewaarders, kan gaste ook 'n spa-behandeling geniet of op die rivier met 'n boot of kano gaan vaar, gaan swem of 'n begeleide staptog aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kariega Game Reserve, R343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang