+74
Gastehuis in Underberg

District Road

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige, pragtige omgewing. Ons het by District Road gebly toe ons die Sani Pas gaan ry het. Ons het lekker geslaap en dit was 'n bonus dat die kamer gediens was tydens ons kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ammie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ek het baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly, my enigste probleem was toe ek by my bestemming gekom het toe se hulle vir my hulle het nie my booking nie en hulle was volbespreek. Ek was gevra om my eie verblyf anders te soek. Dit was baie frustrerend gewees na 2 ure wat ek rond gebel het en nêrens reggekom het nie. Eventually het hulle 'n plan gemaak om my te huisves vir die 4 aande. My enigte vrees is ek is nou bang om te bespreek deur die webtuiste want ek kan nie weer deur die selfde stres gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizbe D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beautiful comfortable cottage. We stayed for only one night to break our travels from the Eastern Cape to the Northern Drakensberg. The beautiful Rose Cottage was such a welcome reprieve. The setting is beautiful. Loved the decor and the beds and bedding were really super comfortable. Lots to explore in the area. Was a pity that we could stay for only one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana N
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige wegbreek. Het heerlik gebly - die kombersies in die leefvertrek was wonderlik toe dit koud word. Natuur is pragtig en mahems op die veld voor die huis 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2025

Disappointing! The Rose Cottage had easy access, very comfortable and warm beds; reasonable kitchenette and hot water in the showers. No TV, no WiFi and the roof dripped condensation all over the lounge area as the sun rose up as there are no ceilings and a toilet seat was loose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Yolande D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Prentjie mooi. Pragtige uitsig, vriendelike diens en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Pragtige plek, netjies en skoon, met 'n baie welkom ontvangs. Sal beslis aanbeveel. Mooiste ligging en pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wade
District Road
Hi Chaniti, thanks for the review. Nice to meet as well and glad you enjoyed the stay. Kevin

Madelein B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Netjies, skoon en 'n goeie ervaring. Nie geskik vir ouers met 'n 2-jarige nie. Kamer se dekor was baie mooi maar baie fyntjies. Ons het lekker warm en snoesig geslaap met ondervloerse verhitting, elektriese kombers. Daar was net nie 'n yskas vir ons om ons koue goedjies te kon stoor nie. Verder was dit mooi en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wade Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkR6KH8stnKW9LvXB7IdRSVzK6LdvB5jqkQK0m7SnnVMr6h8xAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Sani Road KarMichael Farm 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.735585438671 29.521516263485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang