Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Himeville (6)
Kokstad (12)
Matatiele (4)
Underberg (57)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (146)
B&Bs (8)
Wildsplase (14)
Hotelle (6)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (96)
Nabygeleë Streke
Underberg

Resensies van Suidelike Drakensberge

4.4 / 5  
volgens 224 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Drakensberge van 224 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Drakensberge Akkommodasie

143 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg, Suidelike Drakensberge

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis met 'n goeie ligging en 'n pragtige tuin in die gewilde Underberg. Dié sentrale, luukse B&B en selfsorg-onderneming is die perfekte basis vir besoekers wat die suidelik...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is. Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg, Suidelike Drakensberge

Bergview Log Cabin is aan die voet van die Hlongoma-berg aan die buitewyke van die prentjiemooi dorp genaamd Underberg geleë. Net 'n entjie se stap teen die berg op bied asemrowende uitsigte oor Underberg en die Su...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge

Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek....

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Kinmel Guest Farm is net buite die prentjiemooi Rhodes geleë en bied uitgestrekte velde aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge. Die plaas kan slegs via grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag do...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rubicon se selfsorgeenhede was eertydse klaskamers van 'n ou sandsteen-skoolgebou. Die akkommodasie is in Rhodes - 'n bekoorlike, ouwêreldse dorpie in die Oos-Kaapse Hoogland naby aan die grens van Lesotho. Die ou ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge

Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele, aan die Suidelike Drakens- en Malutiberge se voorheuwels geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en vir gesinne of groepe wat 'n reünie of...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge

Coleford Lodge is sowat 30 km buite Underberg geleë en skuil in die Suidelike Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied in die Uklahlamba Drakensberg Park. Kom geniet die rustigheid weg van die huis af. Coleford Lodge...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility is 'n hoogliggende terrein op 'n plaas net buite Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die terrein is ideaal om persoonlike sportprestasie in 'n natuurlike en skoon...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Amanzi Empilo, wat "waters van genesing" in Xhosa beteken, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat bungalow wat van rivierklip gebou is. Dié rustieke bungalow skuil aan die oewer van die Bellriver in 'n valle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidelike Drakensberge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za