+42
Kampeer/karavaan in Lady Grey

Karnmelkspruit River Resort

  • Slaapplek vir 113 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Karnmelkspruitrivier. Daar is ook 1 kothuis met selfsorggeriewe vir 'n groep. Dit is 'n fantastiese vakansiebestemming vir natuurliefhebbers.

Daar is 25 staanplekke vir karavane en tente tussen die bome en die struike op die randjie van die rivier. Die staanplekke het nie elektrisiteit nie, maar daar is wel ablusiegeriewe met warm water. Die kothuis het gas- en sonkraggeriewe en is toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe by die karavaanpark.

Gaste kan lekker in die rivier swem en al die wandelpaaie verken. Gaste kan forel teen 'n ekstra koste vang. Nabygeleë besienswaardighede: 'n asemrowende kloof by die Karnmelkspruit River Resort, 'n aasvoëlreservaat en 'n historiese treintonnel.


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeff A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing location, quiet, scenic. The walk along the trail tracks was great, and I managed to see some vultures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Naomi K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het gekamp, gestap en geswem in die Karnmelkspruit. Heerlik gekamp so langs die rivier, tussen die berge. 'n Bonus om na die aasvoëls kolonie te k...
Sien meer
Apr 2026
Gerhild W
Saam met vriende
5.0
Cosy cottage next to the river. This was our second and not last time. Far away from everything, a cosy, well-equipped cottage with so ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Pieter V
5.0
Perfect getaway from the busy days to relax and enjoy nature. Lovely environment to refresh one's soul. The river is warm and clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Jarreau J
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and friendly. Awesome campsite, Ian was so friendly and the views were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karnmelkspruit River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 113 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang