Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Lady Grey

4.3 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Lady Grey van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Lady Grey besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lady Grey.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lady Grey akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lady Grey Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lady Grey Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap. Verblyf by Millers Wood Cabins het 2 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of kinders....

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey

8 on George Guest House is in die dorpie Lady Grey geleë. Die dorpie lê tussen die voorheuwels van die Witteberge. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en da...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lady Grey

Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enige motor. Dié selfsorgkothuis is geskik vir 'n gesin of klein groepe. Daar is 'n dubbelkamer met ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey

Die Comfrey Cottage Collection is 'n 4-ster-gastehuis wat in 'n parkagtige tuin aan die voorheuwels van die Witteberge in Lady Grey geleë is. Ons bied 'n gesellige toevlugsoord vir die moeë reisiger. Ontspan onder...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lady Grey

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike boetiek-hotel in 'n Edwardiaanse styl wat in die 19de eeu gebou is. Dit is in die hartjie van Lady Grey geleë, 'n prentjiemooi dorpie met Victoriaanse styl en word deur di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lady Grey

Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkly-Oos af. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 16. Daar is braaigeriewe, 'n daaglikse skoonmaakdiens ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan. Ons bied 5 gerieflike selfsorg-een...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey

Be Our Guest bied selfsorgverblyf in Lady Grey, 'n stil dorpie in die Oos-Kaap. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n binneb...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Lady Grey

At Home B&B - Lady Grey skuil in 'n vallei onder die reusagtige Witteberge in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Daar is 3 privaat en suite-slaapkamers met buite-ingange. Elke eenheid het mooi berg-uitsigte en het ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge. Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za