Karoo Enroute

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dirk T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Warm, gasvryheid en net lekker. Beslis baie lekker gebly. Die gasheer en sy vrou se gasvryheid het die lekker bly sommer aangehelp en veral toe ons saam kon gesels oor die bediening en oor ons alledaagse uitdagings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthé
Karoo Enroute
Dankie, dit was 'n lekker geselsie!

Carol D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Huis. Vriendelik. Rustig. Die ontvangs was warm en ons het sommer dadelik tuis gevoel. My kinders het die heerlike speelarea terdeë geniet terwyl ons bietjie kon ontspan na die lang trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthé
Karoo Enroute
Dankie, Carol. Julle is altyd welkom!

Gina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Marthe was gasvry en bereid om ekstra hulp aan te bied. Die blyplek is stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthé Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seligman Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabf4da051aff99051f63ca50d1ac5ba9e622aace906dfb451781761a7d1ef87db9acfb2177c647c454adfdc0829e0ec1e404?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 Seligman Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.487380892596 25.006687612828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang