Karoo Ridge Eco-lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens of 2 driekwartbeddens en 3 volledige badkamers. Die kombuis gebruik sonkrag en gas, en is met 'n stoof en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat swembad
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar eienaars moet asb. 'n ogie oor hulle honde hou wanneer hulle gaan stap.
'n Ekstra fooi van R200 word per troeteldier gehef.
Die verblyf lei na die veld en daar is nie 'n omheinde area nie. Daar is bobbejaantroppe wat moontlik gevaarlik vir honde kan wees.
Let asb. op dat daar 'n grondpad van 45 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis gebruik sonkrag en gas, en is met 'n stoof en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep, swembad en 'n braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar eienaars moet asb. 'n ogie oor hulle honde hou wanneer hulle gaan stap.
'n Ekstra fooi van R200 word per troeteldier gehef.
Die verblyf lei na die veld en daar is nie 'n omheinde area nie. Daar is bobbejaantroppe wat moontlik gevaarlik vir honde kan wees.
Let asb. op dat daar 'n grondpad van 45 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Ridge Eco-lodge, Karoo Ridge-bewarea, 58 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom