Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg
Hout word vir die eerste vuurtjie voorsien
Huisreëls
Smaaklike tuisgekookte maaltye kan vooraf bestel word en by die huis afgelewer word. Gaste kan ook braaivleis-pakke, braaibroodjies, tuisgemaakte beskuit en konfyt, kaasmuffins en mielietert vooraf bestel.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit is baie belangrik dat dit vooraf gereel word. Ons is baie lief vir diere maar Karoo Secret is op ’n skaapplaas en dit moet in aanmerking geneem word.
Daar mag onder geen omstandighede op enige ander plek as in die braai-area op die stoep vuur gemaak word nie.
Fietsryskoene mag nie in die huis gedra word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rooidraai Farm, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang