KarooRest Caravans
Beskrywing
Die karavane het elk slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens, 'n yskas-vrieskas, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n lang grondpad na die eiendom lei. Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Gaste kan tuisgemaakte brood, plaasstyl-maaltye, Karoo-vleis, suiwel en eiers (indien beskikbaar) op die plaas koop. Maak asseblief vooraf voorraad, aangesien die naaste winkel ongeveer 'n uur weg is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Rest, Nieu Bethesda, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang