Pick your preferred language

English

Afrikaans

+6
Selfsorg in Graaff-Reinet

KarooRus Family Chalet

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

KarooRus Family Chalet is 'n privaat tuinkothuis in Graaf-Reinet, 'n bekoorlike dorpie in die Karoo met bekoorlike winkels, restaurante en museums wat gaste kan besoek.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met slaapbanke wat as 2 enkelbeddens vir kinders gebruik kan word. Neem asseblief kennis dat toegang tot die badkamer via die hoofslaapkamer is.

Die lugversorgde eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster, potte, panne en eetgerei. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe en 'n area vir kinders om te speel.

Die dorp self word omring deur 'n natuurreservaat, wat net bydra tot die gevoel van rustigheid en vrede wat 'n mens hier ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolette W
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike oornag stop. Ons het in Hantam gebly - die eenheid is baie gerieflik vir 'n oornag stop oppad na die Kaap. Let wel op dat die gras en kinde...
Sien meer
Des 2025
Stacey D
Gesin met klein kinders
5.0
Loved our stay. We loved our stay. Accommodation was clean and comfortable. Ria was an absolute pleasure to deal with; she even kept ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Kara C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het laat ingeklok en vroeg uitgeklok. Dit was perfek vir 'n oornag plek. Baie lekker gebly, dankie vir julle gasvryheid.
Des 2025
Santie S
5.0
Rustige omgewing naby winkels, privaat en veilig. Baie lekker gebly, netjies en rustige area.
Nov 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oorslaapplek na 'n dag se reis. Dit was lekker om op ons eie te wees, in 'n woonstel op 'n aparte erf met veilige parkering. Die woonstel is go...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 373

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink KarooRus Family Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MTE0MjgyLTM3MzItNDRiOS04MTYzLTU4YzgxNjUxYzI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Donkin straat Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.255620376283 24.532215893269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang