Graaff-Reinet Akkommodasie by KarooRus Family Chalet | LekkeSlaap
+8

KarooRus Family Chalet

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir KarooRus Family Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Patritia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Smaakvolle eenheid, privaat en ten volle toegerus.

Pragtig ingerig met alles wat jy mag nodig hê. Lekker privaat en heerlike kuierstoep met braai.

Cornel F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel F
Gesin met klein kinders

Baie goeie ervaring.

Baie mooi plek. Skoon en gerieflik. Aircon wat gehelp het teen die Karoo-hitte.

Marinette D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Hantam Chalet is ideaal as privaatheid en stilte vir jou belangrik is.

KarooRus se Hantam Chalet is netjies, skoon, goed toegerus, heeltemal privaat en bied uitstekende huisvesting vir twee persone wat deel. Ek sal dit glad nie vir meer as twee volwassenes aanbeveel nie omdat toegang na die badkamer via die slaapkamer is. Die braaihout in 'n oulike hartjie draadhouer en hartjie tema maak die Hantam Chalet spesiaal. Ons twee nagte se verblyf was heerlik! Sal beslis weer daar oornag.

Dalena V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Pragtig. Vriendelike diens.

Baie dankie vir uitstekende waarde vir geld in julle geskiedkundige dorpie. Ons is op die hande gedra en het die stilte geniet. Netjies, pragtig, als wat 'n oornagreisiger nodig mag kry.

Rudolf R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar, netjies en ruim.

Wat 'n lekker ruim woonstel, braaigeriewe uitstekend. Sal net 'n beter bed voorstel, verder was alles 100%.

Dirk V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Enkelreisiger

Rustig, geen geraas, perfek geplaas en steeds naby aan middedorp vir kos of inkopies.

KarooRus is 'n uitstekende keuse as oornagstop. Ook baie geskik vir 'n hele paar dae se verblyf terwyl die omgewing verken word.

Cr S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cr S
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker oornag. Plek was baie mooi en skoon en netjies. Ria is baie gasvry.

Hennie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.

Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Maralize J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize J
Gesin met klein kinders

Baie aangename ondervinding! Skoon en netjies en presies wat mens wil hê vir jou oornagstop op pad see toe!

Ons sal vir seker weer hier bly! Perfek vir 'n gesin!

Willie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en netjies.

Baie rustig. Veilig gevoel in die omgewing.

Willie E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang en hulp verleen om die plek bekend te stel. Baie skoon en netjies. Is 'n rustige omgewing. Kombuisie is ook baie goed toegerus.

Ancois S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, ruim.

Was baie tevrede met die oulike woonstel. Daar was als wat ons nodig gehad het.

Carla L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The best experience yet. Would definitely return!

Nicholas B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende blyblek.

Dit was werklik 'n kosbare plekkie wat ons ten volle geniet het vir 3 dae. Sal dit defintief aanbeveel vir enige reisiger.

Adri N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Pragtige verblyf. Kan sien daar is baie tyd bestee in die beplanning. Regtig 'n plek om op trots te wees.

Johan L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer wil oornag by KarooRus - en veral die Hantam Chalet vir Twee.

Ons reis gereeld deur Graaff-Reinet, maar dis die eerste keer dat ons by KarooRus oornag (die gastewoonstel wat ons in die verlede gebruik het, was nie beskikbaar nie). Wat 'n verrassende ontdekking! Voortaan gaan ons beslis as eerste keuse poog om weer by KarooRus te bespreek - en vir ons behoefte spesifiek die Hantam Chalet.

Marius S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met tieners

Ons het oornag by Hantam - wat langs KarooRus Family Chalet is.

Dit is gerieflik vir familie van 4 in stil straat. Maak net seker van aanwysings aangesien dit in systraat is van KarooRus Family Chalet .

Enna R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou.

Netjies en gerieflik.

Vanaf R1 210
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkin-straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwMmMxMDM4LTczYjUtNDlhZi1iOTZjLTJmYzAyMzhhMDJlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.256480049718 24.529362022877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za