2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kashi Skyline is 'n ikoniese hoë luukse kompleks bekend as Ellipse Waterfall wat in die middel Waterfall City se sakekern geleë is. Dit is 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel met groot glasdeure wat 'n unieke uitsig oor die Gautengse horison bied.
Dié dertienverdieping-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die slaaparea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omliggende area. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, restaurant op die perseel, 'n spa en 'n gimnasium. Hierdie kompleks is ook oorkant die Mall of Africa en Netcare-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Arvind Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
- Gaste dink Kashi Skyline het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang