Kashira Camp
16 gaste
0 slaapkamers
0 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the B8, Kashira Village, Katere, Kavango Oos Sien kaart
Beskrywing
Geleë op 'n mangoplaas aan die oewer van die Kavango-rivier, bied Kashira Camp rustige kampeerverblyf net 120 km oos van Rundu.
Gaste kan kies uit vier kampeerplekke, elk met plek vir tot vier mense. Elke kampeerplek is toegerus met 'n elektriese kragpunt, 'n stoep met braaigeriewe en 'n wasbak. Die kampeerplekke deel ablusiegeriewe met storte en toilette, met warm water wat deur 'n houtgestookte donkiestelsel voorsien word.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Let asseblief daarop dat toegang tot die verblyf via 'n grondpad is, en 'n 4x4-voertuig is nodig om die kampeerplekke te bereik. Gaste kan ook hul voertuie in 'n aangewese area parkeer, en vervoer na die kampeerplekke kan gereël word.
Ligging
- Off the B8, Kashira Village, Katere, Kavango Oos
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the B8, Kashira Village, Katere, Kavango Oos
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang