Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kavango Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kavango Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kavango Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kavango East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kavango Oos Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rundu, Kavango Oos

BON Hotel Ngandu Rundu is in die noordooste van Namibië op Angola se grens. Dié ligging is ideaal vir besoekers wat opsoek is na 'n unieke ervaring van Afrika se natuurlike besienswaardighede, en die hotel bied 'n...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kavango Oos

Rainbow River Lodge Divundu is 'n rustige oorslaapplek op pad na die Victoria Watervalle of die Okavango Delta. Gerieflike, sakpas verblyf word op 'n kampterrein langs die rivieroewer en in chalets gebied. Daar is ...

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kavango Oos

The Kaisosi River Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Kavango-rivier, wat 7 km oos van die dorp Rundu in die Kavango-streek van Namibië. Die lodge is op die oewer van die Kavango-rivier en is ideaal...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kavango Oos

Shametu River Lodge and Campsites is in Divundu naby die Botswana Mohembo-grens, die ingang tot die welbekende Chobe Wildreservaat in Botswana, waar jy kan ontspan en die mooiste uitsig op die Popa-valle kan geniet....

Vanaf
R5 400
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Zambezi, Namibia

Nkasa Lupala Tented Lodge bied avontuur in aan die voet van die Nkasa Lupala Nasionale Park vir tot 22 gaste! Kom geniet die luukse verblyf en persoonlike diens van jou gashere terwyl die leeus in die agtergrond bru...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kavango Oos

Shankara Rest Camp is aan die oewer van die Kavangorivier geleë, 81 km van Rundu af. Shankara Rest Camp bied 'n ontspanne atmosfeer en pragtige tuin met welige grasperke onder enorme skaduryke, inheemse bome wat pe...

Vanaf
R5 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kavango Oos

Divava Okavango Resort & Spa skuil op die oewer van die Okavango-rivier in die Kavango-streek van Namibië. Dit is sowat 1 km vanaf die Popa-valle wat vanaf die lodge gehoor kan word. Die lodge, restaurant, spa en k...

Vanaf
R17 010
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zambezi, Namibia

Chobe Water Villas bied verblyf wat alle etes insluit. Dié villas is aan die oewer van die Choberivier in die Kasika Bewarea van sowat 150 m² in die Kavango-streek van Namibië geleë. Verblyf by Chobe Water Vill...

Vanaf
R6 961
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Zambezi, Namibia

Jackalberry Tented Camp is in die Nkasa Lupala Nasionale Park geleë. Dié lodge skuil teen die Linyaliriviermonding waar 'n groot deel van die park se wild wei en van die lodge-dek af gewaar kan word. Daar is 4 st...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kavango Oos

White Sands is 'n gesinsvriendelike-kampeerterrein op die oewer van die Okavangorivier in die weste van die Caprivi in Namibië. Hier kan gaste van die beste uitsigte oor die Popa-watervalle geniet. Die kampeerplek ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]