+47
Gastehuis in Windhoek

Kate's Nest Guesthouse

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Aristotles Street, Academia, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Kate's Nest Guesthouse is in Academia geleë, 'n woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Windhoek het 'n unieke sjarme, as gevolg van die harmonieuse samekoms van Afrika en Europese kulture en die vriendelikheid van die mense.

Die standaard kamers het elkeen 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n yskassie. Sommige eenhede het 'n sitarea waar gaste kan ontspan en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sakpas kamers is ideaal vir diegene op soek na 'n warm bed, 'n warm stort, skoon linne en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kamers deel die gebruik van 'n badkamer.

Die gastehuis het 'n swembad, kroeg, gratis WiFi en privaat parkeerplek op die perseel.

Kate's Nest Guesthouse dien as 'n strategiese punt vanwaar sake verrig kan word of Namibië verken kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Joubert D
5.0
Rustig en lekker. Ek het baie lekker gebly.
Jan 2025
Joubert D
4.6
Alles is in orde. Die lugverkoeling help baie. Ja, dit was my 3de keer daar. Ek en my ma slaap daar oor as ons sy mediese behandeling in die hoofstad ...
Sien meer
Des 2025
Arthur W
Saam met lewensmaat
4.6
Good location. Situated close to shops and a filling station. Easy to get to town. Room was clean. Bed was not too comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Monniek F
4.4
Good stay. Helpful, clean, can definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Corne L
Saam met lewensmaat
3.0
Geskik net vir een nag oorslaap. Dit is nie geskik vir self-catering nie. Ek sal nie hierdie plek aanbeveel vir meer as net 'n vinnige oorslaap nie. D...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ndahafa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Aristotles Street, Academia, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Kate's Nest Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Aristotles Street, Academia, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a5803d183c97547f4419ba112c305865b37bb0d61bb15da08538c20e3cbf9725cc264487928884d5550469551e3455aba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 4 Aristotles Street Academia Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.597936833655 17.075176015732
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang