Pick your preferred language

English

Afrikaans

+60
Lodge in Heidelberg

Kaydale Country Lodge

  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Kaydale Country Lodge is 'n rustige lodge wat deur 'n gesin bestuur word in die pragtige Heidelberg. Dit is ideaal vir oornaggaste, sakereisigers, 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike vakansie saam met 'n gesin en vriende.

Hierdie lodge beskik oor 9 Individuele Kamers, 'n Executive-kamer, 'n Hoofhuis en 1 Nuwe Huis. Die gastekamers bied slaapplek aan 2 gaste, die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste en die Nuwe Huis bied slaapplek aan 8 gaste.

Die Individuele Kamers het koningingrootte-kamers en die Executive-kamer het 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamers het hul eie en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die selfsorghuise het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Albei eenhede het 'n privaat onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek by die eiendom en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nyiko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng
  • Gaste dink Kaydale Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng

Sien kaart
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626ed8f4fc185e13dc487174fe6ff14c92e1117523ebdab34e81716d6536f9a3529e234e103f3c75068533a4d8abe8410a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 206 Van Heerden Street Nigel 1492 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -26.46934369594 28.402061462402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang