+40
Selfsorg in Westdene

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ben U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Tot dusver hemel op aarde, vir beter kon ek nie vra nie. Met 'n gasheer was daar 'n lekker geselsie, braai geriewe puik. Die natuur in die erf vertel alles van Namibia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
1 nag
5.0
Des 2025

Very nice. Very nice accommodation and I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaitlin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Friendly, private, comfortable. It was an oasis. It was clean, the bed was comfortable, the shower was amazing. They even had towels and coffee for us. It was amazing starting the day outside in the pretty garden with all the birds flying around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Accommodating. Arrived late due to an accident but we were let in and had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gesels, gee baie inligting oor die dorp Keetmanshoop asook die hele. Die beste met 'n wonderlikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-mare D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal beslis aanbeveel. Was baie lekker. Gasvry en gemaklike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het! Baie lekker gebly en baie veilig gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
1 nag
5.0
Aug 2025

Dries, die eienaar, was gereeld by die lodge, en ons het baie lekker gesels. Alles was perfek, die eienaar het persoonlik alles hanteer. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielman F
1 nag
5.0
Aug 2025

Goed geleë, gerieflik, gemaklik en skoon. Heerlik oornag. Het alles wat nodig was - selfs 'n braaiplek vir die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Sam Nujoma Avenue, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c87792fcd9d308140291525aa7115a3c6dfd5898eb89ccc1db44daaa79af82493bb7d7da1ba50c1df89ba4fbf2b79221b9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 29 Sam Nujoma Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.579194647509 18.136758956128

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang