Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Keetmanshoop

4.1 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Keetmanshoop van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Keetmanshoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keetmanshoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keetmanshoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keetmanshoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keetmanshoop Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keetmanshoop

Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keetmanshoop geleë. Die gashere bied gehalte-verblyf. Daar is selfsorgverblyf in 'n gesinskamer en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keetmanshoop

La Rochelle Gastehuis is in Keetmanshoop se middedorp geleë, die ideale oornagplek op pad na Luderitz, Kolmanskop en Suid-Afrika. Die gastehuis bied ’n keuse van kamers wat dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, asoo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Keetmanshoop

Home Sweet Home is in die middel van Keetmanshoop geleë en bied selfsorgverblyf aan tot 5 gaste. Daar is 7 eenhede met lugversorging, 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens en stapelbeddens, sowel as en suite-bad...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Keetmanshoop

Quiver Inn Guesthouse bied verblyf in die hartjie van Keetmanshoop, Namibië. Dié gastehuis is lekker naby die paar winkels en restaurante op die dorp. Quiver Inn Guesthouse het 10 kamers wat individueel versier ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Keetmanshoop

Bernice Beds B&B bied gemaklike oornagverblyf vir reisigers in Keetmanshoop en dit is na aan verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat met enkelbeddens ingerig is. Elke kamer beskik ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Keetmanshoop

Bird's Mansions Hotel bied gerieflike akkommodasie in Keetmanshoop, 'n ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers wat dié deel van Namibië besoek. Akkommodasie word gebied in 23 smaakvol versierde en...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Keetmanshoop

Bird's Nest Guest House bied gemaklike B&B-verblyf in Keetmanshoop. Dis die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers wat dié deel van Namibië besoek. Verblyf word in 10 en suite-kamers gebied en elk...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Westdene, Keetmanshoop

Shutzenhaus Guest House bied gerieflike B&B in 'n rustige omgewing in Keetmanshoop in die suide van Namibië. Dit is 'n ideale wegspringplek vir diegene wat die Mesosaurus-fossielroete, Kokerboomwoud en Giant's Play...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Keetmanshoop

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karas, Namibië

Central Lodge is in ’n stil deel van die dorp Keetmanshoop geleë. Verblyf by Central Lodge word in 8 kamer-kategorieë gebied wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het ’n dubbelbed of enkelbeddens, lugver...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Seeheim, Namibië

Seeheim Hotel is 'n oase in die woestyn, 'n rustieke eenheid wat uit steen gebou is. Die hotel is 48 km wes van Keetmanshoop op pad na Lüderitz. Die verblyf word in 31 slaapkamers gebied wat beskik oor gesinskamer...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za