+6
Selfsorg in Keimoes

Keimoes Oornagkamer

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Frans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie netjiese en skoon oornagkamer, die oom en tannie is ook baie vriendelike en aangename mense. Die kamer is eenkant en nie aan die huis vas nie, so mens het jou eie privaatheid as dit iets is wat belangrik is. Ek sal enige iemand aanraai om hier te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker naby die rivier. Dis 'n pragtige kamer. Gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was "home away from home". Baie, baie lekker gebly. Die eienaars is fantasties, gasvry en dit is wat 'n mens verwag. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immelda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Presies wat ons benodig het. Perfekte oornagkamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

554 Malanshoek Road, Keimoes-Eiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8766a3a038499149c916d077c8cbd8a979d25ac3f3386478609c8407bdd0ef2bd2b02be13372554c6b26fa23068378adc56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 554 Malanshoek Road Keimoes-Eiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.722524930408 20.981424013919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang