Kenwyn Micro Apartments
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kenwyn Mikro Woonstel is in Kenwyn, Kaapstad, naby hoofroetes en ander geriewe geleë.
Die woonstel bied 'n dubbelbed, 'n TV, Netflix, Showmax, WiFi, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n lessenaar wat na 'n ontbyttafel vir 2 lei.
Ons bied skoonheidsdienste op die perseel met 'n koffiewinkel vir u gerief.
Sentraal geleë, kan u besienswaardighede en aktiwiteite soos Tafelberg-kabelkar, valskermsweef vanaf Seinheuwel, die V&A Waterfront besoek, 'n bootrit na Robbeneiland neem, die pragtige strande verken, die plaaslike kookkuns geniet en die Kaapse kultuur ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang