Kersbos Zuti
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kersbos Zuti is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van die eienaar se woonerf in Vermont, 'n bekoorlike kusdorpie in die Groter Hermanus-area. Die eiendom is naby geriewe, voetslaanroetes, strande en die Vermont-soutpan waar flaminke dikwels te sien is.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi in die eenheid. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Tydens kragonderbrekings is daar sonkrag wat die ligte sal aanhou. Sommige van die kragproppe sal egter nie werk nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Kersbos Zuti sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom