- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Keurfontein Country House is op die N9 tussen Willowmore en Uniondale geleë en is maklik bereikbaar van die hoofpad af. Dit is die ideale plek om tussen die Tuinroete en Gauteng te oornag.
Gaste kan tussen die selfsorgkothuise of kamers kies, elkeen met 'n privaat ingang. Die kamers en kothuise het elkeen 2 enkelbeddens met perkallinne en 'n privaat badkamer met 'n stort. Al die eenhede het TV's, plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe, en elke selfsorgkothuis het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar honde moet te alle tye aan 'n leiband wees. Gaste moet ook hul eie beddegoed vir hulle troeteldiere saambring.
Keurfontein Country House is in 'n rustige omgewing tussen 2 damme geleë en bied stap- en voëlkykgeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Keurfontein Country House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang