+10
Gastehuis in Klerksdorp New Town

Keurhofkoshuis Unit

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kleynhans Street, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Keurhofkoshuis Unit is 'n knus eenheid vir 4 gaste in Klerksdorp, Piennarsdorp en is ideaal vir gaste wat die plaaslike hospitale besoek.

Die eenheid is op die koshuisgronde, maar apart van die kinders en middedorp, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slegs 'n stort in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan weeksdae op versoek en teen ekstra koste maaltye bestel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die eenheid.

Onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit en privaat braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Keurhofkoshuis Unit is net 4 km van verskeie winkels, restaurante en hospitale af en Klerksdorp bied verskeie plekke van geskiedkundige belang soos die Klerksdorpmuseum, die Faan Meintjies Natuurrreservaat en aktiwiteite soos voetslaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kevin C
Gesin met tieners
5.0
Quiet, comfortable and safe. The area was very quiet, the room was basic, but comfortable for a stay of 2 nights. The place was very cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Gideon B
5.0
Gemaklike verblyf sonder fieterjasies. Ek het lekker gebly by Keurhof. Goeie waarde vir geld. Om op 'n skoolterrein te bly was iets anders as waaraan ...
Sien meer
Sep 2025
Alicia W
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Willie B
Saam met vriende
4.8
Lekker naby eetplekke en winkels. Klein maar lekker, veral braaiplek.
Mei 2026
Natasha T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel. Was 'n lekker koshuiservaring.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kleynhans Street, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Keurhofkoshuis Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Kleynhans Street, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fd33856efe22b0f3f99733314de67700a27bc993cf2250da2d9e2b2200d7c6bd8e2d8bd64f97e6b18ae9c6e230c9e0a336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Kleynhans Street Klerksdorp New Town 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863737200773 26.678217183042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang