Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kezlyn Farm Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Kezlyn Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Coreen V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Gesin met tieners

Rustig, asemrowende natuurskoon.

Ons het heerlik gekuier en oorgebly in die Kezlyn Farm Cottages. Die "Braai Mandjie" wat ons bestel het, was 'n heerlike bederf.

Mike V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat belowe was.

Ons het lekker gebly.

Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie mooi ligging, rustig en stil buite die dorp.

Melissa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blessing tyd met alles daar!

Die verblyf was uit die boeke.

Wessel N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Baie mooi en netjies. Rustige atmosfeer.

Adele K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie op 'n rustige plaas met 'n adembenemende uitsig.

Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Ons kon ure op die stoep spandeer en net kyk na al die voëls en luister na al die plaasgeluide. Met die uitsig op die berge as 'n bonus! Kerry is 'n baie goeie gasvrou wat altyd vinnig gereageer het op enige navrae. Dankie daarvoor.

Henk V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Gesin met tieners

Really beautiful!

Stylishly appointed with stunning views.

Cornel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Pragtige uitsig en besonderse mooi verblyf.

Kerry is baie behulpsaam en ons het ons verblyf terdeë geniet. Die ligging is besonders en die plaasatmosfeer was werklik iets wat ons altyd sal bybly.

Jan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek wat ek weer wil besoek.

Goed toegeruste plek, veral vir beurtkrag, en naby staptoetes!

Marius L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Gesin met klein kinders

Baie oulike, klein plekkie!

Klein, maar alles werk en dit is al wat mens vra. Kry presies wat hulle adverteer. Dankie!

Emma H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in berge.

Kezlyn Farm Cottages is baie modern en mooi ingerig vir 'n heerlike verblyf. Om te sit op die stoep of om die vuurput in die aand en na die berge en geluide te luister, is kos vir jou siel.

Rossouw V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis met 'n pragtige uitsig oor 'n plaas en berge.

Die kothuis is goed uitgelê en goed toegerus met al die basiese benodighede. Daar is 'n kalm plaas atmosfeer en genoeg privaatheid van die ander twee eenhede.

Melany V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany V
Gesin met klein kinders

Rustig met 'n baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly in 'n netjiese huisie en mooi uitsig.

Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Fantastiese huisies met uitsigte.

Absoluut fantasties! Afwerkings is netjies, huisies is lekker groot en die uitsig is ongelooflik.

Celizma L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celizma L

Perfek indien jy op soek is na 'n rustige wegbreek met 'n mooi uitsig.

Ons het heerlik op die plaas gekuier. Dit was stil en rustig, presies wat ons wou gehad het. Die eenheid is eenvoudig, maar is toegerus met alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer gaan!

Richard G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant, peaceful and quite safe.

Lovely cottage with a great view and had all the necessary kitchen utensils and a lovely outdoor fire pit and braai.

Elsabe D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Enkelreisiger

Minumum bly 2 nagte. Dit is wonderlik.

Waarde vir geld, rustig, mooi, spasie, goeie parkering langs eenheid, mooi area, addisionele dienste, hout, gas, ens.

Elizma D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Gesin met klein kinders

Baie modern met 'n ongelooflike uitsig.

Kezlyn Farm Cottage is baie modern met die mooiste uitsig op die berge. Dis perfek vir 'n rustige naweek in die natuur.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb3e04274bb92322ec79b6361e3763900704091e2d283c9e7611817011035614a2cbf8d17b3e923f7e41ea564e51c1631a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Kezlyn Farm Cottages Drayton Farm 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.761128259198 29.276652788955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem