Selfsorg in Buffelstad

Khamanga Beach Villa (Cintsa Bay)

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mohammed S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful, friendly, easy going. We had a wonderful stay. From the time we entered, it was exactly like the pictures, including the chocolates and rusks! Clean, well equipped, safe in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfekte ligging en huis! Die huis was amazing met werklik alles in wat jy nodig het met 'n briljante uitsig van die see voor jou. Die gasheer het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is reg en het niks nodig nie. Dit is werklik net 5 minute se stap na 'n baie stil, private strand toe met die estate wat hulle eie ingang het, so ideaal vir gesinne met klein kinders. Ek kan regtig niks noem wat fout was nie. Dis uit en uit die moeite werd en die plek sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

20 Gwenya Cr, Khamanga Bay (Cintsa West), East London, 5279, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0850dffa333fc40bcf5e032739bfe39b6bd41072ad95235f6a5c9820d37d3329c37f4277a92db851005515636e91e9fe8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 20 Gwenya Cr Khamanga Bay (Cintsa West) 5279 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.849725336497 28.113954052747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang