+88

Khayalami Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khayalami Lodge bied gemaklike verblyf in die hartjie van Lephalale. Die lodge bied goed ingerigte kamers en 'n verwelkomende atmosfeer. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende verblyf. Khayalami Lodge is gerieflik geleë naby plaaslike besienswaardighede, winkels en eetplekke, en is die perfekte basis vanwaar jy die omgewing kan verken.

Verblyf word aangebied in 11 goed ingerigte kamers. Elke kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers sluit lugversorging, WiFi, 'n TV met Openview, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Lessenaar en stoel word ook voorsien vir 'n werkruimte.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area vir ontspanningsaktiwiteite, asook oop uitsigte en veilige parkering geniet. Vir ekstra gerief is wasgoeddienste beskikbaar teen 'n bykomende koste, en brunch- en aandete-pakkies kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Ligging

  • 3 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84e17843efe5137990202bcbdd152bf888796c26a072213bd2dcae0b4f6624f4ee089058f32423b55aa68753601b82f1550b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 3 Fox Odendaal Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -23.667984703798 27.748178538029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang