- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 94 Cloete Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Khokha Moya Guest House is in Ermelo geleë en ’n wonderlike oornagplek vir diegene op die roete tussen KwaZulu-Natal en Mosambiek.
Die gastehuis bied verskeie slaapkamers wat dubbelbeddens of 2 enkelbeddens het, en elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad of ’n stort-oor-bad. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Daar is ’n TV met plaaslike kanale en 7 DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Handdoeke, seep en sjampoe, asook elektriese komberse en verwarmers is ook beskikbaar.
Gaste kan in die tuin ontspan, ’n drankie by die kroeg drink, of voor die kaggel sit in die winter. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het toegangbeheerde sekuriteit en daar is parkeerplek wat groot genoeg is vir bote en karavane.
Ermelo bied verskeie aktiwiteite, soos watersport, visvang, voëlkyk en daar is ook besienswaardighede soos die San-rotstekeninge op die Welgelegenplaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 94 Cloete Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Khokha Moya Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
94 Cloete Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang