- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - 1ste Laan, Kieriebos Farm, Vredefort, 9595, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Kieriebos Guest Farm bied 'n selfsorg-bosveldervaring vir groepe of gesinne net 12 km vanaf Vredefort.
Gaste het 'n keuse tussen huise wat vir 4 tot 5 gaste geskik is en oor 1 of 2 slaapkamers wat koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens beskik. Die badkamers het storte en baddens, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke huis het 'n privaat kombuis wat volledig met 'n gas- of elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Komplimentêre beskuit word aan gaste met aankoms voorsien.
Kieriebos het 'n dertiensitplek-etenstafel, 'n sonverhitte-swembad, groot vuurput wat met sitplek omring word, 'n swaaistoel met pragtige uitsigte en 'n onderdakdek op die rand van die heuwel wat 'n 180 grade-uitsig oor die ongelooflike bosveld en sonsondergang bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1ste Laan, Kieriebos Farm, Vredefort, 9595, Vrystaat
- Gaste dink Kieriebos Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1ste Laan, Kieriebos Farm, Vredefort, 9595, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang