- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 836 7th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0082, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Kiewiets Creek Gastehuis is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë en bied gaste gemaklike selfsorgverblyf. Dit is gerieflik geleë binne maklike bereik van Pretoria se middestad en die bekende Life Eugene Marais Hospitaal.
Kiewiets Creek beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuisie, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 1 baba kan akkommodeer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n bababedjie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-induksie kookplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer sluit 'n TV met Netflix en 'n gemaklike rusbank in.
Beurtkragvoorsienings sluit 'n kragopwekker en herlaaibare ligte in die kamers in om 'n gemaklike verblyf tydens kragonderbrekings te verseker.
Gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmereth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 836 7th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0082, Gauteng
- Gaste dink Kiewiets Creek Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
836 7th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0082, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang