King Palm Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwood-rylaan 9, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
King Palm Suite is in Herrwood Park in Umhlanga en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die area is op die rand van die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat en net meer as 'n kilometer vanaf die hoofswemstrand.
Die smaakvol versierde suite is ruim en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die kamer en die stoep. Die kamer het lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is in 'n hoekie van die suite en het 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware. Tee en koffie word voorsien en daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Toegang tot die suite is via afstandbeheerde hekke en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het ook 'n elektriese heining regrondom en laserstraalsekuriteit.
Daar is 'n stoep met 'n tafel en stoele en 'n lowerryke tuin waarin gaste kan ontspan.
Die area bied verskeie restaurante en winkelsentrums, soos Gateway, Umhlanga Centre, Lighthouse Mall en Umhlanga Plaza. Umhlanga se hoofswemstrand en Bronze Beach is 'n kort entjie se ry vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Minikroeg
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Broadwood-rylaan 9, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink King Palm Suite het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwood-rylaan 9, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang