Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die woonstel het 'n omsetter wat krag tydens kragonderbrekings verseker, behalwe aan die oond en die stoof.
- Rook binnenshuis is verbode. Sou die skoonmaakdienste sigaretrook of skade as gevolg van as aanmeld, sal die gas die rekening vir 'n skoonmaakdiens, herstelwerk of vervangings moet betaal.
- Gaste mag nie op die woonstel se balkon braai nie. Gebruik asb. die gemeenskaplike braaigeriewe.
- Moet asb. nie die wasgoedlyn of -rak op die balkon gebruik nie. Volgens die kompleksreëls word dit nie toegelaat nie en 'n boete sal gehef word, waarvoor gaste verantwoordelik gehou sal word.
- Let daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens tydens die verblyf is nie. Indien gaste dit benodig, moet hulle dit direk met Zippy (besonderhede in eenheid) reël en self betaal.
- Gaste moet die bure en ander huurders in ag neem en nie partytjie hou, geraas maak of harde musiek speel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1111 Spink Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang