Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Die reservaathek sluit om 21:00, so gaste moet voor dan inklok. Neem asb. kennis dat daar 'n laat aankomsfooi na 21:00 is en is met aankoms betaalbaar in kontant aan Guernsey Reserve.
Daar is 3 vriendelike honde wat op die perseel bly.
Let op: Guernsey Private Natuurreservaat hef 'n bewaringsfooi van R150 per voertuig. Dit is 'n eenmalige betaling per voertuig vir die duur van die verblyf, word by die finale rekening gevoeg en moet met vertrek betaal word met 'n kaart.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit vanaf 07:00 tot 12:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang